Langebaan last Friday 29th

Re: Langebaan last Friday 29th

Postby Adrian » Thu Dec 12, 2013 8:15 pm

josef wrote:Andre K,ek sien jy maak n kommentaar oor die sunblock op jou hande.Dink jy werklik dit maak n wesenlike verskil selfs al het jy jou hande met seewater afgespoel.Indien wel dink jy n mens moet seep en water gebruik.

Jy moet jou hande goed was, ek praat uit ondervinding. Ek en AndreK het langs mekaar parkeer op dieselfde plek; ek het sunblock aangewend, ons het ons bait op presies dieselfde plek gegooi, ons het die bait saam bymekaar gemaak. Ons tackle was dieselfde en ek het niks vis gevang nie, hy het alles voor my oe getrek; ek het nie eers 'n pluk aan my lyn gekry nie.
Adrian
 
Posts: 421
Joined: Fri Feb 03, 2012 12:50 pm
Location: Kuilsriver / Langebaan
Boat: Explorer 510cc with 2x50HP Yamahas
Best catch: Cob, not weighed

Re: Langebaan last Friday 29th

Postby AndreK » Fri Dec 13, 2013 12:15 am

Josef wanneer ek stompneus gaan hengel maak ek verseker dat daar geen onnatuurlike reuke is nie.bv-wanneer ek my katrol olie maak ek verseker dat ek nie olie op my lyn kry nie.Olie word ook nie in die tackle box gebere nie.Dit kom ook nie naby die hakke en ander gerei nie.Wanneer ons aas maak sorg ek dat die hande maar skoon is en die aas in skoon houer gebere word.
Wanneer ek launch wil ek so ver as moontlik my hande met n glove bedek sodat die olie aan die shackles van die trailer nie aan my hande raak nie.
Dan wanneer daar sunblock aan gesit word vra ek liewers iemand soos vroulief wie nie hengel nie om dit aan te smeer en dan is ek ook bewus daarvan deur die loop van die dag om nie aan liggaamsdele te raak waar die goed aangesmeer is nie.
Sou jy dalk per ongeluk hierdie goed aan jy hande kry - was maar deeglik met seep en water.Ek neem selfs sand met die seep om verseker te maak die meederheid word verwyde.Party hengelaars smeer daarna anys(anaseed)aan hulle hande om die reuk wegtemaak.Spoel dan weer deeglik af.
Is this a myth - Well this has worked for me over the years and many fishing buddies has told stories how everyone was catching all around them and they mombakked.Either they discover that the reel oil in the tackle box fell out or there was oil on their trace and gut or one or other oil substance that contaminated their hands etc. When they change their tackle immediately they got success.
Vra ma gerus vir Adrian-Hy het later in my boot oorgeklim en bo op my sinker gegooi :lol: , maar niks maak nie.Toe trek ek die bloukop een na die ander uit dat ek hom jammer kry :lol: Same prawn,same setup.

It would be interesting hearing similar experiences.Sunblock cream-sprays could ruin a possible successful day.My 2c worth.
AndreK
 
Posts: 24
Joined: Sat Oct 05, 2013 10:11 pm
Boat: 5.2m Gemini RIB
85 HP Yamaha
Best catch: Kob 12kg

Re: Langebaan last Friday 29th

Postby Adrian » Fri Dec 13, 2013 7:45 am

Just to inform everyone that the fish is going mal in the Baan; unfortunately it is VERY small class fish. Caught more than 30 yesterday and released all of them. Even my wife was in on the action; the highlight was a 15kg Bronzie and just judging from the force on my rod and tackle an even a bigger size Steenbras I lost next to the boat; wow what a fight. Might go out today to target Elf and Cob.
Adrian
 
Posts: 421
Joined: Fri Feb 03, 2012 12:50 pm
Location: Kuilsriver / Langebaan
Boat: Explorer 510cc with 2x50HP Yamahas
Best catch: Cob, not weighed

Re: Langebaan last Friday 29th

Postby josef » Fri Dec 13, 2013 1:30 pm

Dankie Andrek en Adrian
Ek sal beslis die raad volg.Ongelukkig kan my vrou nie smeer nie,want sy vang ook vis saam met my.Sal maar die hande deeglik moet was.As ek snoek vang was ek my hande en smeer hulle dan met n pap pilchard en spoel hulle weer af.Ek het dit sommer net gedoen en nooit geweet of dit regtig n verskil maak of nie.

Maar alles maak eintlik sin.

NS:Party manne sê dat Stompneus byt op sig en nie op reuk nie.Sal ander se opinie wil hoor.
josef
 
Posts: 250
Joined: Fri Feb 03, 2012 3:52 pm
Boat: 14 Ft Ski Craft f/c with 2 x 30 hp Mariners
Boatname:FISHAHOLIC
Best catch: 5 Kg cob

Re: Langebaan last Friday 29th

Postby AndreK » Fri Dec 13, 2013 10:00 pm

Josef as die stompe op sig byt sal ek verstaan waarom Adrian soms so sukkel :lol:
AndreK
 
Posts: 24
Joined: Sat Oct 05, 2013 10:11 pm
Boat: 5.2m Gemini RIB
85 HP Yamaha
Best catch: Kob 12kg

Re: Langebaan last Friday 29th

Postby Adrian » Fri Dec 13, 2013 10:15 pm

In my ondervinding, selfs vandag, het ek gevind dat hulle nie in plat, helder of deursigtige toestande byt nie. Op sekere plekke kon ons 5-6 meter sien tot op die bodem. Geen vis het gebyt totdat die wind later die dag opgekom het nie; miskien is dit omdat die wind die kos op die bodem losmaak? Persoonlik dink ek nie hulle voer uitsluitlik op dit wat hulle sien nie; as dit die geval was sou hulle nie byt op chokka en dan weer uitspu nie?
Adrian
 
Posts: 421
Joined: Fri Feb 03, 2012 12:50 pm
Location: Kuilsriver / Langebaan
Boat: Explorer 510cc with 2x50HP Yamahas
Best catch: Cob, not weighed

Previous

Return to Langebaan Lagoon

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest