Struisbaai Yellowtail

Re: Struisbaai Yellowtail

Postby thyslouw » Tue Jan 10, 2017 11:44 pm

was Maandag op Skipskop , net jigging , 5 man en almal het vis van 10kg+ gekry , my grootste 12.5 , awsome dag !
Attachments
IMG_7569.JPG
IMG_7569.JPG (111.14 KiB) Viewed 376 times
werk hard , speel harder !!
thyslouw
 
Posts: 638
Joined: Sun Nov 17, 2013 9:58 pm
Location: Brackenfell
Boat: 22 ft Carry cat 2 x f100 4 stroke Yamaha boat name Sophie
Boat @ Overberg boat club Gansbaai
Best catch: 43 kg yellowfin

Re: Struisbaai Yellowtail

Postby HoundDog » Tue Jan 10, 2017 11:57 pm

Hercules wrote:Hounddog was dit jy op die waterskoeter maandag? Ons het darem daai 30 kg geelvin gekry op die wafra maar niks geelstert. Saterdag so 10 geelstert tussen 2 man gevang.


Yes Hercules dit was ek daai op die 5 myl. Bliksem geluk met daai geelvin. Ons het so paar geelstert gesien swem onder die jetski maar met niks vas gemaak nie. Mens sien sommer die steentjies jou aas af vreet terwyl die geelstert so rondom hulle swem.

Ek het wel 'n billike rooi steenbras gevang op 'n handlyn sonder 'n sinker(dryflyn) wat baie vreemd was. Hy is vry gelaat.
Attachments
IMG-20170101-WA0009.jpg
HoundDog
 
Posts: 29
Joined: Sat Jun 13, 2015 5:52 pm
Boat: Seadoo GTI 155
Best catch: The one that got away.

Re: Struisbaai Yellowtail

Postby HoundDog » Fri Jan 13, 2017 2:23 pm

Is daar iemand saam wie ek more kan uitgaan? Sal brandstof help betaal en het my eie gear.
HoundDog
 
Posts: 29
Joined: Sat Jun 13, 2015 5:52 pm
Boat: Seadoo GTI 155
Best catch: The one that got away.

Previous

Return to Yellowtail Fishing

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest