Page 59 of 59

Re: Struisbaai Yellowtail

PostPosted: Tue Apr 10, 2018 3:18 pm
by bloedlyne
Kul jou hier,kul jou daar en siedaar!!!
Hulle is weer terug.
Die vis het vir n kort tydjie lekker gehap.
Grootste vis 12.5 kg
Groete

Re: Struisbaai Yellowtail

PostPosted: Tue Apr 10, 2018 7:46 pm
by Jaco W
Baie goeie nuus. Hoop die beenbekke bly daar tot die lang naweek toe. Wil so n bietjie kom kamp en die skuit op die water kry. Hoe lyk dit met die chokka?

Re: Struisbaai Yellowtail

PostPosted: Thu Apr 12, 2018 6:22 am
by Wiele
bloedlyne wrote:Kul jou hier,kul jou daar en siedaar!!!
Hulle is weer terug.
Die vis het vir n kort tydjie lekker gehap.
Grootste vis 12.5 kg
Groete

Kan confirm .