Gordons Bay

Geelslang
Posts: 131
Joined: Fri Dec 02, 2011 9:43 pm
Boat: I have a 14 FT Cape Craft(comm. layout) with two 30 HP Yamahas. Boat is called Lambano.
Best catch: 19 KG Cob

Re: Gordons Bay

Post by Geelslang » Thu Mar 10, 2016 7:09 am

Bel my, ek sal jou help.
0716386086

kakurlak
Posts: 9
Joined: Wed Mar 09, 2016 1:01 pm
Boat: Andy with Suzuki DT15AL
Best catch: 21Kg Kabeljou
Location: Strand

Re: Gordons Bay

Post by kakurlak » Thu Mar 10, 2016 1:31 pm

Dankie Geelslang, ek sal so maak.

User avatar
PietSkiet
Posts: 48
Joined: Thu Apr 09, 2015 9:05 am
Boat: 5m Semi rigit with 60hp Yamaha.
"Bandit"
Best catch: Everytime the line goes tight
Location: Bellville

Re: Gordons Bay

Post by PietSkiet » Tue Mar 22, 2016 12:14 pm

Sit Andre se coordinate hier in. Dit skop al die verskillende formate uit. Ek dink "Degrees & Minutes" is die algemeenste formaat.
Onthou om 'n "-" voor die 34 te sit, anders gaan julle Egipte toe ry :lol:

http://www.gpscoordinates.eu/convert-gp ... inates.php

Sniper-WP
Posts: 2
Joined: Mon Oct 01, 2018 2:02 pm
Boat: Prestige 4.75 Cat

Re: Gordons Bay

Post by Sniper-WP » Wed Oct 03, 2018 12:08 pm

Seacat wrote:Howzit Donovan, I have received your pm, but for some or other reason my pm system is broken!! I can receive pm's but my outgoing mails are stuck in my outbox. If you pm my your private e-mail addres I will assist.

Riaan
Jis Riaan

Ek is nuut op forum en het sopas vir my n fish finder gekoop met gps. Ek probeer nog uitfigure hoe om die ding te gebruik. Ek het die garmin striker 4plus gekoop en kan
ook coordinate in sit maar sukkel om die goed divert te kry. Ek kan ongelukkig nie soos julle n memory kaart in sit nie. Wat is die kans dat jy my kan help met 'spots'
in die strand/gordonsbaai en macassar areas? Ek kan my email vir jou ook gee as jy verkies om so te praat. niel.hyman@gmail.com. Dankie by voorbaat!

Sniper-WP
Posts: 2
Joined: Mon Oct 01, 2018 2:02 pm
Boat: Prestige 4.75 Cat

Re: Gordons Bay

Post by Sniper-WP » Wed Oct 03, 2018 12:13 pm

Geelslang wrote:Bel my, ek sal jou help.
0716386086
Jy nog beskikbaar om te bel Geelslang?

ebenl
Posts: 1
Joined: Tue Sep 15, 2020 4:30 pm
Boat: Bakkie!
Best catch: 6kg geelbek

Re: Gordons Bay

Post by ebenl » Tue Sep 15, 2020 4:33 pm

Hello,

Watter merke sal julle aanbeveel vir Gordonsbaai met 'n cat E boot ? Wil my seuntjie uitvat vir 'n paar eetvisse.

Groete,
Eben

Post Reply

Return to “All Other Species”