Butt cat projek

Butt cat projek

Postby bloedlyne » Sat Feb 03, 2018 10:38 am

Mornings
As iemand dalk weet van n 21 of 23 ft Butt cat hull wat erens rond staan met of sonder n trailer sal ek dit baie waardeer as iemand vir my die details kan pm.
Of selfs een wat te koop is sonder motors.[eerste prys]
Ek het die week vir Nauti tech gebel en ja kom ons wees eerlik en se dat ek nie daai tipe geld het wat hulle vra vir die 660 of 750 xl nie .
Baie dankie by voorbaat
Johan
bloedlyne
 
Posts: 25
Joined: Thu Apr 06, 2017 6:04 pm
Boat: 21ft6 Gecat

Re: Butt cat projek

Postby Wiele » Tue Feb 06, 2018 7:08 pm

Daar is een op ñ plaas , naby die kromme rivier , eienaar her vir my al gesé , kom vat nite die ding ....
Ek het twee pelle ñ ander skuit , in selde kondisie , Daar by die selde ou Gekry , ons het ñ trailer onsite Mose bou.

Maar volgende wat Ek weet is daai hulle nog op die water .
Maar jy sal Moët trailer weld .

En basies , sal ek jou afraai .

Sterkte met die soektog .
Wiele
 
Posts: 197
Joined: Sun Oct 04, 2015 7:17 pm
Boat: Pasanger on Dragon
Best catch: Working on it .

Re: Butt cat projek

Postby Bollie » Sat Apr 14, 2018 12:23 pm

Wiele, is dit steeds n moontlikheid vir die romp, ek stel baie belang. Het jy moontlik kontak besonderhede. groete Walter 083four1233two7
Bollie
 
Posts: 7
Joined: Thu Feb 22, 2018 5:47 pm
Boat: Supercat 520, 2x 50 Suzuki 4s
Best catch: 32kg Silver Cob


Return to Chit Chat Board

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest