Vleesbaai

Vleesbaai

Postby Poenie » Mon Feb 18, 2013 11:51 am

I'm off to Vleesbaai in March for 4 days. Any pointers on targeting edibles there will help, but a google earth image with some spot's names would be VERY MUCH appreciated, or even a contact that knows that side of the world! (I'll be fishing alone)
Mainly be looking to target kob, elf and leeries, but if I get some pointers on cracker-posts, I'll certainly send some crayfish-tails out!
thanks,
User avatar
Poenie
 
Posts: 1437
Joined: Mon May 14, 2012 10:00 am
Location: Somerset West
Boat: Regular crew on "Fishtales"
Best catch: Anything on artificials!

Re: Vleesbaai

Postby Poenie » Fri Mar 08, 2013 9:20 am

Is there NOBODY on this forum that knows that side of the world and is willing to help a fellow fisherman in the right direction??
User avatar
Poenie
 
Posts: 1437
Joined: Mon May 14, 2012 10:00 am
Location: Somerset West
Boat: Regular crew on "Fishtales"
Best catch: Anything on artificials!

Re: Vleesbaai

Postby Greenhorn » Fri Mar 08, 2013 11:36 am

don't know too much about rock and surf....but now the area well seeing that I grew up there. Drive to Fransmanshoek and fish on the inside of the bay for kob leeries and elf....on the outside of the point there is a little bay that holds nice musselcracker. Other area worth trying is Boggomsbaai and the area infront of vleesbaai swimming pool, big kobs in that area
User avatar
Greenhorn
 
Posts: 844
Joined: Thu Nov 10, 2011 10:22 am
Location: Cape Town
Boat: Sold it!
Best catch: Still to come!

Re: Vleesbaai

Postby Poenie » Wed Mar 13, 2013 3:16 pm

Thanks! Het soortgelyke info by 'n paar ander gerky, so sal dit verseker 'n go gee!
User avatar
Poenie
 
Posts: 1437
Joined: Mon May 14, 2012 10:00 am
Location: Somerset West
Boat: Regular crew on "Fishtales"
Best catch: Anything on artificials!

Re: Vleesbaai

Postby Poenie » Mon Mar 25, 2013 11:02 am

Back from a weekend at Vleesbaai! NO WIND, NO SWELL, FLAT sea with 25-30m visibility! Went spinning for Leeries late afternoon off Fransmanshoek, nothing taking the plugs or livies. As it got dark, the shad came through in BIG numbers and we had a ball! All smalllish fish on drift-baits, until I got picked up by something DECENT!!
Aerocast 10ft, Stradic 5000, 30lb braid, full drag, but couldn't stop him as he swam around the point and cut me off! Very dissappointed!

Next afternoon I played around in the shallow reefs in front of the house, 8lb tackle en small hooks... got a few blacktails, "sandsteenbras" etc, until a GOOD bite broke me off - It wasn't the normal blacktail bite, or even galjoen, it was a slower pull, so I rigged up again with a 30lb leader and put a bait in the exact same place! Got that same bite, and landed a nice size yellowbelly!! Fish came out with my other hook still in it's mouth!!
That night as it got dark we filled up with shad again off Fransmanshoek! Again nothing taking the live-bait though.

All in all, very decent weekend considering the conditions! Now off to Cape Infanta for Easter weekend!
User avatar
Poenie
 
Posts: 1437
Joined: Mon May 14, 2012 10:00 am
Location: Somerset West
Boat: Regular crew on "Fishtales"
Best catch: Anything on artificials!

Re: Vleesbaai

Postby Greenhorn » Mon Mar 25, 2013 11:06 am

Could have been a big cob or bronze whaler....some huge cob have been landed from the Saal at Fransmanshoek in the past.
User avatar
Greenhorn
 
Posts: 844
Joined: Thu Nov 10, 2011 10:22 am
Location: Cape Town
Boat: Sold it!
Best catch: Still to come!

Re: Vleesbaai

Postby Poenie » Mon Mar 25, 2013 12:19 pm

Hy't heelwat kop geskud - verseker nie 'n bronzie / haai nie!
Ek vermoed dit was 'n GROOT elf - ek't noggie 'n 6kg elf gevang om te weet hoe hy baklei nie, maar dis die tweede keer dat ek elwe vang en ge-"smoke" word op dryfaas.
Maar daar op die saal, as jy "undergunned" is gaan jy op jou moer kry - die't ek op die harde manier geleer!
Dis jammer die plek is so bemors en vuil - kan Nature Conservation nie maar 'n slaggie skoonmaak daar nie??
User avatar
Poenie
 
Posts: 1437
Joined: Mon May 14, 2012 10:00 am
Location: Somerset West
Boat: Regular crew on "Fishtales"
Best catch: Anything on artificials!

Re: Vleesbaai

Postby Greenhorn » Mon Mar 25, 2013 12:31 pm

Om eerlik te wees, ek was baie lanklaas daar gewees. Ek weet Natuurbewaaring is verantwoordelik vir Fransmanshoek, maar hulle doen seker nie hulle deel nie. Daar is maar rowwe manne wat daar gaan rondhang en haaie vang en bemors dan die plek. Een van die beter hengel plekke in die suid-kaap daai.

Ek sou gedink het dat jy 'n groot elf sal kan stop met die 30lb gear. Daar word so nou en dan groot blou elwe gevang in Gouritz en kanon, want net om die draai is van Vleesbaai. Kon maklik een van hulle ook gewees het...het jy 'n staalstrop opgehad?
User avatar
Greenhorn
 
Posts: 844
Joined: Thu Nov 10, 2011 10:22 am
Location: Cape Town
Boat: Sold it!
Best catch: Still to come!

Re: Vleesbaai

Postby Poenie » Mon Mar 25, 2013 1:33 pm

Ja ek weet van daai blou elwe, dis die dat ek vermoed dit mag een van hulle gewees het!
Ek hengel 30l braid na swivel, dan 60cm 1mm trace met 6/0 hoek, heel pilchard (kop af). Sukkel om te dink dat 'n kabeljou in daai diep water sal opkom oppervlak toe (en dit betyds voor die duisende elwe die aas kan beetkry).
User avatar
Poenie
 
Posts: 1437
Joined: Mon May 14, 2012 10:00 am
Location: Somerset West
Boat: Regular crew on "Fishtales"
Best catch: Anything on artificials!

Re: Vleesbaai

Postby Stapies » Wed Mar 27, 2013 12:24 pm

Poenie wrote:Ja ek weet van daai blou elwe, dis die dat ek vermoed dit mag een van hulle gewees het!
Ek hengel 30l braid na swivel, dan 60cm 1mm trace met 6/0 hoek, heel pilchard (kop af). Sukkel om te dink dat 'n kabeljou in daai diep water sal opkom oppervlak toe (en dit betyds voor die duisende elwe die aas kan beetkry).


Hi poenie,

Jy moes my bel vir info, daai is my local plek. Die plek word so bemors deur paar manne en hulle gee net nie 'n moer om wat mense se nie!!! Daar is ook plaaslike manne wat vir clubs hengel wat trippers uit vat en hulle het ook al baie daar bevark!!! As hulle opdaag kof ek maar liewers!!! Hulle druk jou anyway van die klip af soos 'n puisie en gooi dan sommer 14 stokke in tussen die mense. Het fotos en so het hulle eendag met al daai aas ook geblank op daai plek, so hy kan kak ook wees... Gister het Shawn 'n 18kg leerie da gevang en 'n raggie van 233kg. En my pal Wynand vanoggend 'n leerie van 73cm.

Ek persoonlik dink dit is 'n geelstert wat jou sou optel op die drift bait as jy so pakslae gehad het. Daai groot elwe is baie skaars in die somer en dik in die winter maande. En dan is daar huge bus leervis en soms gryp hy visaas maar dis ongewoond vir die somer(maar het dit al sien gebeur)... Was daai yellowbelly size? Want hulle smaak darm lekkerder as enige ander vis wat ek ken...
All fishermen are liars except you and me! And I'm not so sure about you!
User avatar
Stapies
 
Posts: 155
Joined: Wed Oct 31, 2012 2:45 pm
Location: Gordons Bay
Boat: Invader cat
Best catch: Shark +- 227kg, ed kob +- 32.5kg, tunny of 50+kg


Return to Rock & Surf Trip Reports

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest